1 Samuel 23:2 Die Boodskap (DB)

Dawid het toe deur die priester vir die Here gevra: “Moet ek hierdie klomp Filistyne gaan aanval?”Die Here het geantwoord: “Ja, gaan val hulle aan dat Keïla weer vry kan wees.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-6-9