1 Samuel 22:6 Die Boodskap (DB)

Saul het gehoor dat die mense weet waar Dawid en sy manne is. Saul het onder die tamariskboom op die bult by Gibea gaan sit met sy spies in sy hand. Al sy amptenare was by hom.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-11