1 Samuel 22:7 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir sy amptenare wat daar om hom staan: “Luister hier, manne van Benjamin! Dink julle daardie seun van Isai sal vir julle elkeen lande en wingerde gee? Sal hy julle leiers maak van groepe van 100 of 1  000 manskappe?

1 Samuel 22

1 Samuel 22:3-14