1 Samuel 22:5 Die Boodskap (DB)

Die profeet Gad het vir Dawid gesê: “Moenie in die berg wegkruip nie. Gaan na Juda toe.” Dawid het dit gedoen en na die Geretbos toe gegaan.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-15