1 Samuel 20:26 Die Boodskap (DB)

Saul het daardie dag niks daaroor gesê nie, want hy het gedink: “Daar moes iets met Dawid gebeur het. Hy kon hom seker nie vir die ete gereedmaak nie en nou is hy onrein.”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:20-35