1 Samuel 20:27 Die Boodskap (DB)

Maar die volgende dag, die tweede nuwemaansdag, was Dawid se plek wéér leeg. Toe vra Saul vir Jonatan: “Hoekom het die seun van Isai nie gister of vandag saam met ons kom eet nie?”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:17-30