1 Samuel 20:25 Die Boodskap (DB)

Hy het op sy gewone plek teen die muur gaan sit. Abner het langs hom gesit en Jonatan regoor hom. Dawid se plek was leeg.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:18-33