1 Samuel 19:8 Die Boodskap (DB)

Daar was weer oorlog met die Filistyne en Dawid het teen hulle gaan veg. Dié keer het Dawid hulle so erg aangeval dat hulle vir hom gevlug het.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:6-18