1 Samuel 19:7 Die Boodskap (DB)

Jonatan het toe vir Dawid geroep en hom alles vertel. Hy het Dawid na Saul toe gevat en Dawid het weer soos voorheen vir Saul gewerk.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-8