1 Samuel 19:9 Die Boodskap (DB)

’n Slegte gees het Saul toe weer beetgepak. Hy het in die paleis gesit met ’n spies in sy hand terwyl Dawid vir hom op die lier speel.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-16