1 Samuel 12:20 Die Boodskap (DB)

Samuel het vir die mense gesê: “Moenie paniekerig raak nie. Julle het wel al hierdie verkeerde dinge gedoen, maar moet net nie die rug vir die Here draai nie. Dien Hom met hart en siel.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:16-21