1 Samuel 12:19 Die Boodskap (DB)

Almal sê toe vir Samuel: “Pleit asseblief vir ons by die Here u God dat ons nie sterf nie; want by alles wat ons verkeerd gedoen het, het ons nog die verskriklike ding gedoen om ’n koning te vra.”

1 Samuel 12

1 Samuel 12:12-24