1 Samuel 12:18 Die Boodskap (DB)

Toe Samuel na die Here roep, het die Here daardie dag ’n donderstorm laat losbreek. Al die mense het groot respek gehad vir die Here en vir Samuel.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:11-22