1 Samuel 12:17 Die Boodskap (DB)

dis mos tyd om die koring te oes. Ek gaan die Here vra om ’n donderstorm en ’n reënbui te laat kom, dan sal julle moet erken en insien dat julle ’n baie verkeerde ding teen die Here gedoen het toe julle vir julleself ’n koning gevra het.”

1 Samuel 12

1 Samuel 12:9-22