1 Samuel 12:21 Die Boodskap (DB)

Julle moet nooit hulp soek by daardie hopelose spul afgode nie. Hulle kan niks doen nie. Hulle kan nie help nie, want hulle ís niks.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:11-25