Sagaria 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die mense van Juda eerste red. Ek sal dit doen, want dan sal die koning van die nageslag van Dawid en die mense van Jerusalem nie dink hulle is beter as die mense van Juda nie.

Sagaria 12

Sagaria 12:1-14