Sagaria 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

“Daardie dag sal Ek dit so laat gebeur dat die leiers van Juda soos vuur onder hout is, of soos vuur tussen droë koring-gerwe. Hulle sal die ander volke rondom hulle doodmaak, en die mense van Jerusalem sal bly waar hulle was.

Sagaria 12

Sagaria 12:4-10