Sagaria 12:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Daardie dag sal Ek die mense beskerm wat in Jerusalem woon. Die swakste mens in Jerusalem sal soos koning Dawid wees, en die koning sal wees soos ’n engel uit die hemel. Dit sal lyk of die Engel van die Here voor hulle loop.

Sagaria 12

Sagaria 12:4-13