Rigters 8:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het gesê: “Goed, ons sal gee wat jy vra.”Hulle het toe ’n bo-kleed oopgegooi en elkeen het daarop ’n oor-ring gegooi van die goed wat hulle van die vyand gevat het.

Rigters 8

Rigters 8:16-29