Rigters 8:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ek wil vir julle iets vra: Julle moet elkeen vir my ’n oor-ring gee van die goed wat julle van die vyande gevat het.”Die vyande was Ismaeliete en hulle het oor-ringe gedra.

Rigters 8

Rigters 8:22-28