Rigters 8:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Gideon het vir hulle gesê: “Ek sal nie oor julle regeer nie, en my seun sal ook nie oor julle regeer nie. Die Here sal oor julle regeer.

Rigters 8

Rigters 8:18-33