Rigters 8:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die goue oor-ringe wat Gideon gekry het, het 1 700 sikkels geweeg. Hy het ook die juwele en die mooi klere van die konings van Midian gekry, en die kettings wat om hulle kamele se nekke was.

Rigters 8

Rigters 8:23-27