Rigters 7:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Gideon hoor van die droom en wat dit beteken, het hy gebuig en hy het die Here geprys. Hy het teruggegaan na die kamp van die Israeliete, en gesê: “Kom, die Here sal julle laat wen teen die leër van die Midianiete.”

Rigters 7

Rigters 7:12-22