Gideon het die 300 manne verdeel in drie groepe, en hy het vir elke man ’n ramshoring en ’n leë kruik gegee. Daar was ’n fakkel in elke kruik.