Rigters 7:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die man se maat sê toe: “Dit beteken die Israeliet, Gideon seun van Joas, kom oorlog maak teen ons, en God sal hom laat wen teen die Midianiete en hierdie hele kamp.”

Rigters 7

Rigters 7:13-22