Rigters 18:29 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die stad Dan genoem. Dit was die naam van hulle voorvader, die seun van Jakob. Die plek se naam was voorheen Lajis.

Rigters 18

Rigters 18:22-31