Rigters 18:28 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand kon die mense van Lajis help nie, want hulle was ver van Sidon en niemand het iets van hulle geweet nie. Die stad was in die vallei naby Bet-Regob. Die Dan-mense het weer ’n stad gebou en hulle het daar gaan woon.

Rigters 18

Rigters 18:22-31