Rigters 18:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die Dan-mense het die beeld daar neergesit. Die Leviet Jonatan en sy seuns was priesters vir die Dan-stam totdat vyande hulle almal weggevat het na ’n ander land. Hulle was van die nageslag van Gersom seun van Moses.

Rigters 18

Rigters 18:23-31