Rigters 16:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Filistyne het vir Delila sewe nuwe boogsnare gebring wat nog nie droog geword het nie, en sy het vir Simson daarmee vasgebind.

Rigters 16

Rigters 16:6-15