Rigters 16:7 Bybel vir Almal (ABA)

Simson het vir haar gesê: “As mense my vasbind met sewe nuwe boogsnare wat nog nie droog geword het nie, dan sal ek niks kan doen nie. Ek sal soos ander mense wees.”

Rigters 16

Rigters 16:1-9