Rigters 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het manne by haar gelê en wag in die kamer. Sy het vir Simson gesê: “Simson, hier is die Filistyne!”Simson het die boogsnare stukkend geruk soos ’n dun garingdraad wat naby die vuur kom. Die Filistyne het nog nie geweet hoekom hy so sterk is nie.

Rigters 16

Rigters 16:1-10