Rigters 15:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sê toe vir Simson: “Ons het gekom om jou vas te bind en om jou vir die Filistyne te gee.”Simson het vir hulle gesê: “Julle moet eers belowe julle sal my nie aanval nie.”

Rigters 15

Rigters 15:11-16