Hulle het gesê: “Nee, ons wil jou nie doodmaak nie, maar ons wil jou styf vasbind en jou vir die Filistyne gee.”Hulle het hom met twee nuwe toue vasgebind en hulle het hom uit die kloof gebring.