Rigters 15:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het 3 000 mans van Juda na die Etam-kloof gegaan en vir Simson gesê: “Jy weet die Filistyne regeer oor ons. Hoekom het jy vir ons probleme gebring?”Simson het vir hulle gesê: “Ek het aan die Filistyne gedoen wat hulle aan my gedoen het.”

Rigters 15

Rigters 15:9-20