Manoag het gebid en vir die Here gevra: “Asseblief, Here, laat daardie man wat U gestuur het, weer na ons toe kom. Hy moet vir ons leer wat ons moet doen met die seun wat gebore sal word.”