Rigters 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir my gesê: ‘Jy is swanger en jy sal ’n seun kry, maar nou mag jy nie wyn of bier drink nie en jy moenie iets eet wat onrein is nie, want die seun sal ’n nasireër van God wees vandat hy gebore word totdat hy sterf.’ ”

Rigters 13

Rigters 13:1-11