Rigters 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die vrou het na haar man toe gegaan en vir hom gesê: “Iemand van God het na my toe gekom. Hy het gelyk soos ’n engel van God, en ek het baie bang geword. Ek het hom nie gevra van waar hy kom nie, en hy het nie vir my gesê wie hy is nie.

Rigters 13

Rigters 13:1-8