Rigters 13:9 Bybel vir Almal (ABA)

God het gedoen wat Manoag gevra het. Die Engel van God het weer na die vrou toe gekom. Sy het in die veld gesit en haar man Manoag was nie by haar nie.

Rigters 13

Rigters 13:5-18