1. ’n Psalm van Dawid.Julle almal wat in die hemel woon,julle moet die Here prys,julle moet Hom prys, want Hy is Koning,Hy is sterk.
2. Julle moet die Naam van die Here prys,want Hy is Koning.Julle moet voor die Here buigwanneer Hy verskyn, Hy is heilig.
3. Almal hoor die Here se stem,wanneer Hy bo die water praat,wanneer God die Koning, die Here,hard praat bo die baie water.