Julle moet die Naam van die Here prys,want Hy is Koning.Julle moet voor die Here buigwanneer Hy verskyn, Hy is heilig.