Psalms 29:1 Bybel vir Almal (ABA)

’n Psalm van Dawid.Julle almal wat in die hemel woon,julle moet die Here prys,julle moet Hom prys, want Hy is Koning,Hy is sterk.

Psalms 29

Psalms 29:1-11