1. Van Dawid.Here, ek bid tot Ú, net tot U.U is my Rots, U moenie stilbly nie.As U my nie antwoord nie,dan sal ek sterf.
2. U moet luister wanneer ek roepen soebat dat U my moet help,wanneer ek my hande uitsteekna u gewyde binnekamer.
3. U moenie vir my wegvatsaam met die mense wat verkeerd doen nie,saam met die slegte mense nie.Hulle sê vir die mense naby hulledat hulle bid dat dit goed sal gaan met hulle,maar in hulle harte bid hulle dat dit sleg sal gaan.