Psalms 27:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet glo dat die Here jou sal help,jy moet sterk wees, jy moet dapper wees,jy moet glo dat die Here jou sal help.

Psalms 27

Psalms 27:4-14