Openbaring 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het ek Iemand hard hoor praat uit die tempel wat in die hemel is. Ek het gehoor Hy sê vir die sewe engele: “Julle moet gaan en julle moet die sewe bakke op die aarde gaan uitgooi, my straf is in daardie sewe bakke!”

Openbaring 16

Openbaring 16:1-2