Openbaring 15:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die tempel het vol rook geword. Ja, God, die Sterk Koning, was daar! Niemand kon in die tempel ingaan voordat die sewe engele die sewe strawwe gebring het nie.

Openbaring 15

Openbaring 15:3-8