Numeri 35:33 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie die land ontwy waar julle woon nie, want moord ontwy ’n land. Niemand kan versoening doen vir die land waar iemand vermoor is nie. Die moordenaar moet ook sterf, net dít sal vir die land versoening doen.

Numeri 35

Numeri 35:32-34