Numeri 35:34 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie die land waar julle woon, onrein laat word nie. Dit is die land waar Ek self ook woon, want Ek woon tussen die Israeliete.”

Numeri 35

Numeri 35:26-34