Numeri 35:32 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook nie geld neem omdat ’n persoon wat na ’n asielstad gevlug het, wil hê jy moet sê hy mag teruggaan om op sy grond te woon nie. Hy moet in die asielstad bly totdat die hoëpriester gesterf het.

Numeri 35

Numeri 35:24-34