Numeri 21:8 Bybel vir Almal (ABA)

en die Here het vir hom gesê: “Jy moet ’n slang maak wat vlerke het en jy moet die slang vasmaak aan ’n vlagpaal. As ’n slang iemand gepik het, dan moet daardie persoon na die slang op die paal kyk, en dan sal die persoon nie sterf nie.”

Numeri 21

Numeri 21:1-10