Numeri 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het na Moses toe gekom en gesê: “Ons het sonde gedoen, want ons het teen die Here en teen jou gepraat. Jy moet tot die Here bid en jy moet vra dat Hy die slange moet wegneem van ons.”Moses het toe gebid soos die volk gevra het,

Numeri 21

Numeri 21:4-13